Vredefort wapen
Wapen: In blou, ’n goue dwarsbalk vergesel in die skildhoof van ’n vlieënde duif van silwer met ’n groen olyftakkie in die bek, en in die skildvoet van ’n kasteel met drie torings van goud, swart gemessel.
Helmteken: ’n Uitkomende leeu van silwer, rooi getong en genael, in die regterklou drie pyle, twee skuinsgekruis en een regop geplaas, punte na bo, van goud.
Wrong en dekklede: Goud en blou.
Relevante Bilder
Relevante Artikel
VredefortVredefort ist eine Stadt in der Gemeinde Ngwathe, Distrikt Fezile Dabi, Provinz Freistaat in Südafrika. 2011 hatte sie 1326 Einwohner; das benachbarte Township Mokwallo hatte 13.293 Einwohner. Vredefort liegt 126 Kilometer südlich von Johannesburg und 76 Kilometer nördlich von Kroonstad in 1456 Meter Höhe über dem Meeresspiegel und wurde 1876 gegründet. .. weiterlesen